I would like to say THANK YOU on behalf of Ivo, myself and all our guests! Your paintings are amazing! Everyone LOVED it!! Super Awesome!
Dankie vir jou bydrae tot ons spesiale dag
Ons se vir jou dankie vir jou bydrae tot ons spesiale dag. Waardeer die extra moeite wat jy gedoen het vir ons. Alle sterkte vorentoe, weet sommer ons sal nog gou weer sien, almal was amazed met jou talent, jy was regtig die hit van die aand!!!
Spesiale dag nog meer spesiaal
“Ek wou net vir jou baie dankie se dat jy gehelp het om ons spesiale dag nog meer spesiaal te maak.”
Everyone absolutely loved it!
I just wanted to send you a message to say thank you very much for entertaining our guests on our wedding day. Everyone absolutely loved it! Lots of giggles from them all and some even have them as their profile pictures on Facebook. Will be getting our picture framed and