Ek wou net weer baie dankie se vir jou teken by ons troue! Al die gaste het dit vreeslik geniet en was beslis ‘n hoogtepunt van die troue vir almal.
Almal love hulle sketse!
Verskriklik baie baie dankie vir Saterdag! Jy het groot smiles op ons gaste se gesigte gesit & almal love hulle sketse!! Jy was ‘n superstar! Dit was wonderlik om jou deel te hê van ons groot dag!
Die mense was mal daaroor
Baie baie baie dankie vir alles wat jy gedoen het by die troue, die mense was mal daaroor en kan tot nou toe nie ophou praat daaroor nie! Jou tekeninge was regtig ‘n hit en sal dit regtig vir enige iemand aanraai op hulle spesiale dag!
Professionalism and good humor
Now that the dust has settled so to speak, we’d like to say a huge thank you. Your professionalism and good humor created some unique and fun memories of our day! Most of guests have said that they will be framing their sketches. We have also recommended you for some upcoming