Almal love hulle sketse!
Verskriklik baie baie dankie vir Saterdag! Jy het groot smiles op ons gaste se gesigte gesit & almal love hulle sketse!!
Jy was ‘n superstar!
Dit was wonderlik om jou deel te hê van ons groot dag!
Martinus van Tee Caricatures
2016–06-09T10:01:02+02:00
Leon-Niel en Wilene
https://www.martinusvantee.com/testimonials/almal-love-hulle-sketse/