Spesiale dag nog meer spesiaal
Ek wou net vir jou baie dankie se dat jy gehelp het om ons spesiale dag nog meer spesiaal te maak. Almal het die sketse van hulleself baie geniet. Dankie weereens!
Martinus van Tee Caricatures
2016–06-08T21:01:05+02:00
Chrisna en Waldu
https://www.martinusvantee.com/testimonials/2457/